Spesiale seremonie vir Hoërskool Ben Viljoen 1ste Netbalspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ben Viljoen eerste netbalspan is vanoggend tydens ‘n spesiale seremonie in die skoolsaal aangekondig. Die eerste liga wedstryd vind op Saterdag, 23 April, plaas teen Hoërskool Ellisras en ons 0.14 netbalspan het aan elke speler ‘n roos oorhandig om hulle sterkte toe te wens vir die seisoen. Ons eerste netbalspan is:
Afrigters/ Coaches: Me Anrelene Smit & Me Iea Meyer Carla Roesch, Karmie Janse van Rensburg, Karlize Bacher, Inelle Nieman, Keke Maleka, Mmasechaba Seloane, Sihle Sithole, Lehlogonolo Ntobeng, Leané de Wet & Vinette du Plessis










