Pomario Privaatskool verwelkom die Gr 1’s
ADVERTISEMENT
Daar het Woensdagoggend (12/01/22) groot opwinding geheers toe Pomario hulle nuwe graad 1’s in die grootskool verwelkom het. Baie sterkte met hierdie nuwe hoofstuk wat voorlê – daar wag ‘n blink toekoms op julle!
V.l.n.r.: Marco Ellis, Barend Vorster, Calldo Brooks, Efoite Jafaro, Cisca Mouton, Géhan Mostert, Gabrielle Smit, Liam Brand, Henry Grib en Franka-Marié du Plessis by juffrou Gerrida van Niekerk.
Foto: Jo-Né Syster










