Morgenzon Landbou Akademie hengelaar presteer
ADVERTISEMENT
Morgenzon Landbou Akademie spog met Luwan Pelser met sy visvang en vliegduiwe prestasies. Hy is deur na die finale by SA visvang vir springbok klere op 14 wil dit gedoen word. Sy ouers, Braam Theron en Ligrenache is baie trots op hom. Dankie aan elke onderwyser by Morgenzon Landbou Akademie en Grace Trust Dorpers en Dolf Oosthuizen julle het hom het hom gehelp kweek waar hy vandag is julle.














