Veerpyltjie prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn leerder
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn se Christian Barnard het aan die jaarlikse Oudtshoorn Country Club Veerpyltjie Enkelkampioenskaptoernooi deelgeneem. Hy het ‘n 1ste plek in die junior seunsafdeling behaal. Ons is ongelooflik trots op jou, Christian!

Christian Barnard









