Uitstekende swem uitslae vir Bethlehem Voortrekker swemmers
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge van BVHS en lede van die Bethseals swemklub, het die afgelope naweek aan die eerste gala van die nuwe seisoen, die Suoer Seals gala, in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar . Deelnemende Swemmers:
- WJ Kruger, Gaby Bishop, Jaden Maritz (tuisonderrig), Cameron Landmann, Simonè Pretoruis, Elanri du Randt.
- Gaby het twee 4de plekke en 1 derde plek behaal;
- WJ het twee 4de plekke behaal;
- Jaden het vier 1ste plekke en drie 2de plekke behaal;
- Simoné het een 4de plek behaal;
- Cameron het drie 4de plekke en een 2de plek behaal.
- Elanri het een 6de plek behaal.
Name vlnr:WJ Kruger, Gaby Bishop, Cameron Landman, Simoné Pretorius, Elanri du Randt Afwesig tydens neem van foto: Jaden Maritz (tuisonderrig)










