Skaaktoernooi aangebied deur Hotazel College
ADVERTISEMENT
Hotazel College het ‘n suksesvolle skaaktoernooi aangebied, hulle het altesaam 87 deelnemers gehad, van alle ouderdomsgroepe. Die deelnemers het goed gevaar;
- Jayden Winterbach 3de en Cayleigh Vorster 2de plekke gekry in die o.17 ouderdoms groep.
- Tinache Siniwe n 2de plek in o.15 gehad.

Tinache Siniwe in die middel

Jayden links en Cayleigh regs.









