Rugby prestasie vir Laerskool Muldersdrif
ADVERTISEMENT
Geluk aan die o.11 en o.12 spelers van Laerskool Muldersdrif wat hul plek volstaan in die Wes-spanne. Julle maak ons skool trots! ’n Groot dankie aan ons afrigters – Mnr. Dewan en Mnr. Ravinelli, vir hul leiding, harde werk en ondersteuning.













