Primêre Skool Naudeville leerder verwerf goud vir gimnastiek
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville leerder Hugo de Klerk (Graad 6) het 25 Mei aan die NOVS se kwalifiserings kompetisie deelgeneem en ń goue medalje verower (Level 3). Hugo gaan NOVS verteenwoordig in Pinetown 14-15 Junie.










