Primêre Skool Jim Fouché Karate-leerder presteer
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jim Fouché Karate-leerder presteer! Adrian De Roubiax, wat deel is van die Rohan Verwey Martial Arts & Karate for Kids klub, het op 9 April 2022 deelgeneem aan die ATA Mpumalanga Provinsiale Kampioenskappe in Secunda, en ‘n 2de plak behaal in die “Tradional Forms Traditional Weapons and Combat Weapons” in die kleur belt vir seuns 9-10 jaar oud divisie. Baie geluk met die puik prestasie. JF Trots!

Adrian De Roubiax









