Paul Roos Gimnasium swemsspan vaar uitstekend in die liga-gala
ADVERTISEMENT
Die Paul Roos Gimnasium swemsspan het hierdie week uitstekend gevaar tydens die liga-gala wat in die Paarl by Hoër Meissieskool Paarl aangebied was. Dié span het die meeste punte in al drie ouderdomskategorieë aangeteken.










