Orleansvale Primary School rugbyspanne lewer sterk vertonings
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al ons Orleansvale rugbyspanne wat onlangs teen Magnolia kragte gemeet het. Ons is trots op al ons spanne en afrigters.
Orleansvale Vs Magnolia
o.7: 0-0 (Gelykop)
o.8: 1-0 (Wen)
o.9: 4-1 (Wen)
o.11: 7-0 (Verloor)
o.13: 20-12 (Verloor)
Die o.13 rugbyspan moes knie buig ondanks hulle poging.Speler van die wedstryd: Cecil Thompson .










