Hoërskool Ermelo Valentynsbal van 2024
ADVERTISEMENT
Erries geniet die jaarlikse Valentynsbal. Die jaarlikse Valentysbal het weereens gesorg vir ’n gesellige samekoms. Die uitrustings, kos, dans en kuier, het alles getuig van Errie-gees en -styl. Dankie aan die netbalpersoneel wat aan stuur was van dié geleentheid.
Melissa Olivier en Niël Landman
Voor: Hayley van der Walt en Mariné Jacobsz Agter: Rinus Louw en Tyrone Berning
Amori Prinsloo en Ulrich Badenhorst
Die Erries geniet die geselligheid op die dansvloer










