‘n Medalje vir Hoërskool Framesby karateka
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby karateka Tinique Prinsloo het Saterdag, 6 April, saam met 228 ander karatekas aan die Eagles Karate Toernooi op Despatch deelgeneem. Sy het ‘n brons medalje verower in haar Kata en ‘n silwer medalje in Kumite Shobo Nihon.
![]()










