Laerskool Goedehoop karateka haal die SA Nasionalespan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Divan Botes van Laerskool Goedehoop wat sy SA-kleure in karate behaal het by die SA Kampioenskappe wat plaasgevind het op 28 & 29 Julie 2023. Hy word gekies om die SA Nasionalespan te verteenwoordig te Mauritius in September 2023.08.14










