Laerskool Worcester-Oos leerder is opgeneem in die Drakenstein Dragons se o.11-krieketspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan David-Joshua Vermeulen leerder van Laerskool Worcester -Oos wat in die Drakenstein Dragons se o.11-krieketspan opgeneem is. Hierdie span sal in Oktober aan die Boland T20 deelneem.










