Laerskool Worcester-Oos krieketspelers opgeneem in die Breedevallei span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Worcester-Oos wat opgeneem is in die Breedevallei o. 13-krieketspan:
- John Heatlie
- Rogan Phillips
- David-Joshua Vermeulen
- Wihan van Deventer
Hulle neem hierdie naweek deel aan verdere streeksproewe.










