Laerskool Wonderboom Robotika leiers 2026
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Wonderboom leerders wat verkies is as Robotika-leiers vir 2026:
- Mienke Havenga
- Janco Prinsloo
- Eben Steenekamp
- Lika van den Berg
Sterkte met hierdie groot en verantwoordelike taak, ons sien uit na ‘n jaar vol innovasie en spanwerk!










