Laerskool Witpoort leerder gekroon as ‘Champions of Champions’
ADVERTISEMENT
Max du Plessis is slegs 8 jaar oud en is Saterdag 21 Mei gekroon as die ‘Champions of Champions’ tydens vanjaar se A+ Students ‘Regionals’ kompetisie. Tydens die kompetisie moes die leerders 40 somme met ‘n soroban in 6 minute voltooi. Max was die kampioen en het gewen!









