Laerskool Witpoort ondersteun Wetnose
ADVERTISEMENT
Die VLR van 2022 het tydens die eerste kwartaal ‘n projek geloods waar items soos kos, komberse en hokke vir diere ingesamel is ten bate van Wetnose Animal Rescue Centre. Ons VLR het Saterdag 7 Mei tyd spandeer by Wetnose waar hulle aktief deelgeneem het aan aktiwiteite soos die skoonmaak van dierehokke, asook die stap met die honde.
![]()










