Laerskool Frans Conradie Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat as Laerskool Frans Conradie se 2024 leerderraad gekies is asook aan die leerders wat puik prestasies behaal het. Ons is trots op elkeen van julle.
Leerlingraad dogters 2024
Leerlingraad Seuns 2024
Hoofleiers 2024
- Stefanie Lambrechts- Dux Leerling
- Aiden Jordan- Sportman van die Jaar
- Armand de Villiers – Sportman van die Jaar(nie- skole sport)
- Karlé Claasen – Sportvrou van die Jaar
- Juandré Roux -Victor Ludorum
- Zanique Knoetze – Victrix Ludorum


















