Laerskool Westwood se prefekte inhuldiging was ‘n spoggeleentheid
ADVERTISEMENT
Laerskool Westwood se prefekte inhuldiging was ‘n spoggeleentheid. Ons is trots op elke leier en ons weet dat hulle wonderlike voorlopers gaan wees vir die res van die Wessie-maats.














