Laerskool Tzaneen Skolierpatrollie
ADVERTISEMENT
Laerskool Tzaneen Skolierpatrollie. Baie sterkte aan ons skolierpatrollie wat op Maandag, 6 Februarie hulle balkies tydens ‘n saalopening geleentheid ontvang het. Geluk ook aan die hoofleiers, Ané van der Merwe, Miicke Schutte, Lesetja Kgatle en Reubean Mafa.

Skolierpatrollie Hoofleiers 2023









