Laerskool Vorentoe atlete is opgeneem in die SA Laser Run-span
ADVERTISEMENT
Laerskool Vorentoe atlete Ulrich van Hirtum (graad 4) en Luca Vermeulen (graad 5) is opgeneem in die SA Laser Run Span wat Desember aan die Wêreldkampioenskappe in Mosselbaai gaan deelneem.










