Laerskool Swartkop hoofseun gekies vir Titan o.13 krieketspan
ADVERTISEMENT
Ons as Laerskool Swartkop is ongelooflik trots op ons hoofseun, Angus Myers, wat opgeneem is in die Titan o.13 Krieketspan. Angus, ons wens jou baie sterkte toe vir julle toernooi wat Desember plaasvind. Ons sien uit om nog baie van jou kriekettalent in die toekoms te sien! Swarrie Trots!
![]()










