Laerskool Stulting leerders haal OP-spanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting leerders haal OP-spanne:
Laerskool Stulting is baie trots op Connor Felix wat vir die OP o.12 rugbyspan gekies is. Die span speel vanaf 29 Sep. tot 1 Okt. in ‘n toernooi, by Riversdal, in die Wes-Kaap. Ons wens Connor alle sterkte toe en glo alles sal goed gaan.

Connor Felix
Baie geluk aan Adom Malgas wat deur is na die finale rondte vir die OP Krieket proewe wat op die 8ste en 9de Oktober plaasvind.

Adom Malgas









