Hoërskool Frans du Toit leerders in Limpopo spanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Frans du Toit se leerders wat in Limpopo spanne ingesluit is.
Limpopo Span: Netbal Die volgende dogters is verkies tot die Limpopo Netbalspan.
- o.14 Mariné Schoombie.
- o.16 Diré Schoeman.
- o.17 Tshego Ramohlala (Reserwe)
- o.19 Thepiso Maake (Reserwe)
V.l.n.r: Thepiso Maake, Mariné Schoombie, Tshego Ramohlala en Diré Schoeman.
Limpopo Span: Hokkie
Ashley van Aswegen is verkies tot die o.18 Dogtershokkie Limpopo span
Koketso Mudzanani is verkies tot o.18 Seunshokkie Limpopo span
Limpopo span: Rugby Die volgende rugbyseuns is verkies tot die Rugby Limpopo span van Hoërskool Frans du Toit.
Rhandzu Malatji (Rhino Span) o.15
Kenny Moreku (Doom Gouws) o.16
Pieter Oosthuizen ( Rhino Span) o.17
Jason Basson ( Akademie-week) o.18
Jabulani Shayi (Cravenweek) o.18










