Laerskool Stulting Primary toer na Riebeek Kasteel 2024
ADVERTISEMENT
In ‘n baie warm Riebeek Kasteel het Laerskool Stulting Primary se o.13 rugby en netbalspanne goed gevaar. Afrigtingsessies deur Burta de Kock (Aanvallende) en Karin Venter (Verdediging) het ons baie nuwe idees gegee en het ons vaardighede aangeleer. Die afrigting was toegepas in die wedstryde. Uitslae:
Donderdag, 21 Maart:
Rugby:
- vs Dr. GJ Joubert – wen 35 – 7
- vs Hoërskool Porterville: wen 19-7
- vs Curro Durbanville: verloor 17 – 7
- vs Riebeek Kasteel: wen 17- 7
Netbal:
- vs Paarl Gimnasium: verloor 14-4
- vs Hermanus: gelykop 3-3
- vs Dr. GJ Joubert: gelykop 7-7
Vrydag, 22 Maart
- Rugby: vs Gordonsbaai: wen 17-5
- Netbal: vs Bertie Bernard: wen 7-4
This were our 10th year participated in this tournament!




































