Hoërskool Outeniqua se provinsiale verteenwoordigers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Outeniqua se provinsiale verteenwoordigers. Hoërskool Outeniqua is besonder trots op ons leerders wat die voorreg verdien het om hul provinsie op die hoogste vlak te verteenwoordig. Hierdie prestasie is die resultaat van ure se harde werk, toewyding, dissipline en deursettingsvermoë, en is ‘n bewys van hul talent en vasberadenheid.
Om vir ‘n provinsiale span gekies te word, is ‘n uitsonderlike eer wat slegs aan die beste presteerders toegeken word. Ons leerders het hulself onderskei deur hul uitstekende sportmanskap, karakter en volgehoue strewe na uitnemendheid. Hulle dra nie net die provinsiale kleure met trots nie, maar verteenwoordig ook Hoërskool Outeniqua met integriteit en trots.
O.16 Grant Khomo
o.18 Cravenweek
o.18 Akademieweek
Eden Netbalspanne
Wes-Kaap Netbalspanne
Hokkie













