Laerskool Stellenbosch leerders word in die Boland IPT hokkiespan opgeneem
ADVERTISEMENT
Hierdie Laerskool Stellenbosch leerders is in die Boland IPT hokkiespan opgeneem. Leah Comerma, Nina Swanepoel, Charl Swart, Kate Haumann, Lika Shrives en Nicholaas van Deventer. Welgedaan julle!

Agter: Leah Comerma, Nina Swanepoel en Charl Swart Voor: Kate Haumann, Lika Shrives en Nicholaas van Deventer









