Laerskool Saamtrek o.11 krieketseuns word as NW-klubwenners aangewys
ADVERTISEMENT
Laerskool Saamtrek se o.11- krieketseuns het in die 16-beurt NWCA-klubtoernooi deelgeneem gedurende Februarie en Maart. Die finaal was teen Dragons Junior (Potch) gespeel. Samies het die wedstryd met 6 paaljies gewen en is as die NW- klubwenners aangewys! Twee van ons maats verjaar ook vandag!














