Laerskool Rooihuiskraal leerders het deelgeneem aan die Horizon Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Hierdie Laerskool Rooihuiskraal leerders het deelgeneem aan die Horizon Wiskunde Olimpiade. Hulle was uitgenooi na die Prysuitdeling, aangesien hulle almal onder die Top100 geëindig het van al die leerders wat deelgeneem het. Ons meld in besonder die volgende prestasies:
- Nicolas Hoogendoorn – 14de plek – Top Presteerder in
- Gr. 5 – Wen ‘n Slim horlosie, sleutelbord en muis
- Gerhard Oosthuizen – 9de plek – Wen ‘n tablet
- De Wett Venter – 6de plek – Wen ‘n fi et
- Daniël Hoogendoorn – 1ste plek – Wen ‘n iPad










