Laerskool Bosveld leerders presteer in Olimpiade
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 21 Oktober 2022, het Mianke Steyn aan die Grondslagfase Provinsiale Olimpiade vir Lees, Skryf en Wiskunde deelgeneem by Tiveka Lodge. Die Bossie-familie is baie trots op Mianke waar sy ‘n eerste plek behaal het in die Wiskunde. Welgedaan Mianke!
Mianke Steyn
Op Donderdag, 22 September 2022, het 12 van Laerskool Bosveld se leerders aan die Grondslagfase Streek Olimpiade vir Lees, Skryf en Wiskunde deelgeneem. Die Bossie-familie is baie trots op die volgende leerders wat as Streek wenners aangekondig is: Lumi Thango for Reading, Corinne Steyn vir Kreatiewe Skryf, Adelay de Witt vir Wiskunde en Mianke Steyn vir Wiskunde.
Lumi Thango en Corinne Steyn
Adeley










