Laerskool Rooihuiskraal atlete skitter by SA’s
ADVERTISEMENT
Eithan, Jadon en Gilberto het weereens Laerskool Rooihuiskraal en die Provinsie se naam hoog gehou met puik resultate by die SA Atletiek Kampioenskappe! Die skool spog ook met Ethan Gerhard wat as die o.12 SA Diskus Kampioen gekroon was.
Eithan Gerhard:
- Seuns o.12 diskus SA Kampioen.
Jadon Gleeson
- Eindig algeheel 10de met 100m.
- Eindig algeheel 4de met aflos.
Gilberto Gouws:
- Eindig algeheel 5de met gewigstoot.




















