Laerskool Rooihuiskraal Acapella-groep het aan die finale rondte van die Artistatue Kunstefees deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal Acapella-groep het aan die finale rondte van die Artistatue Kunstefees deelgeneem. Hulle het uitgeblink met ń uitstekende vertoning en ontvang die toekenning vir die beste Acapella-groep vir 2024. Baie geluk Rooimiere. Julle maak ons trots!
Ry 1 van onder, links na regs:Jano de Klerk,Cara Delport,Eloize Muller,Osanna Mabaso,Ry 2 van onder, links na regs: Arlien Gildenhuys, Anke Olivier, Karla Malan, Cara Weideman,Ry 3 van onder, links na regs: Carmio du Preez,Danika Kruger,
Kayleigh Ferreira,Bianca Ferreira,Miandi Nawn,Ry 4 van onder, links na regs:Leané van Jaarsveld,Rianca Oberholzer,
Hanri Fölscher,Omphile Makgoba,Ry 5 van onder, links na regs:Dajuné Grobler,Alicia Vogel,Amieke Combrink,Clarissa Shepherd










