Laerskool Roodekrans spog met dubbel SA Kampioen
ADVERTISEMENT
Reghardt Roos van Laerskool Roodekrans het die vakansie deelgeneem aan die 2026 SAWF Beach Wrestling Championships en in albei sy kategorieë goud gewen. Dubbel SA Kampioen! Baie baie geluk Reghardt! Ons is baie trots op jou!










