Laerskool Proteapark ruiters vaar puik by die eerste SANESA skou
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Proteapark twee ruiters wat puik tydens die eerste SANESA skou presteer het. Parkies is baie trots op julle.
- Miandi de Klerk en Copy Cat
- Jumping 70cm (Pony Class) – 1ste
- Jumping 70cm (A2) (Pony Class) – 1ste
- Newcomer Hunter 60cm – 2de
- Evan Kruger en Storm (EERSTE SKOU!)
- Equitation 60cm (Horse Class) – 6de
- Jumping 60cm (Horse Class) – 3de
- Working Riding – 5de















