Laerskool Lynnwood Somersporte
ADVERTISEMENT
Atletiek: Lynnies Atlete: Laerskool Lynnwood se atlete blink uit in die Vrystaat Provinsie. Lynnies Gauteng Atlete:

Lynnies Atlete
Skaak: Laerskool Lynnwood se skaakleerders het Desember 2022 aan die SAJCC Skaak Kampioenskappe deelgeneem by die Wild Coast Sun in Oos-Kaap gedurende die tydperk van 3 – 12 Desember 2022.

Voor: Johannes Niehaus, Phillip Erwee, Ruben Redelinghuys, Vivier Niehaus, Louis Botha. Agter: Elizabeth Erwee, Ayden Redelinghuys, Samuel Niehaus
Tennis: Lynnies se tennisspanne dien raak tydens die liga wat plaasvind in die eerste kwartaal.

Lynnies se Seuns Eerste span: Tobie Loots, Lucas Cronjé, Renzo Kruger, Oliver Pretorius.

Lynnies se Dogters Eerste span: Nina Cronjé, Natalie du Plooy, Mieke Nel, Suna-Marie Barnard









