AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Reddford House Class of 2025 achieves 100% pass rate across 3 Johannesburg campuses

  • Reddam House Gauteng Class of 2025 delivers 607 distinctions and 25 Top 1% rankings

  • Durban Girls’ College Celebrates Exceptional IEB NSC Results for the Class of 2025

  • Welkom aan Primêre Skool Naudeville se nuwe personeel

  • St David’s Marist Inanda Matric Class of 2025 have earned their stripes


Hoërskool PuntRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Southern Cape›Hoërskool Punt›Hoërskool Punt blink uit by sportweek

Hoërskool Punt blink uit by sportweek

By Karien Frans
1st June 2022
926
0

ADVERTISEMENT


Share:

Die jaarlikse AJ Sportweek is in die Maart skoolvakansie deur Hoërskool Punt aangebied. Skole van heinde en verre het kom deelneem aan hierdie spoggeleentheid.

Hoërskool Punt se eerste netbalspan speel in totaal 12 wedstryde gedurende die jaarlikse AJ sportweek. Hulle wen en totaal 9 van hul wedstryde en verloor slegs 3. Op die finale dag speel hulle vir vierde en vyfde plek uit teen Hoërskool Dirkie Uys en wen 19 – 16 en vierde uit 20 skole te einding.

Die hokkie manne het die toernooi met baie ywer aangepak. Hulle wen al vyf van hulle wedstryde. Die seuns teken 28 doele aan en daar word slegs 2 doele teen hulle aangeteken. Teen finale tyd in die semi-finaal was die tellings steeds gelyk. Die seuns wen die “penalty shoot-out” en beweeg aan na die finaal, waar hulle gedurende nog ‘n uitskietrondte teen Curro Langebaan verloor en eindig tweede in die toernooi.

Die o.19 A hokkie dogters het ook nie teleurgestel nie. Deur al 11 hul wedstryde te wen, eindig hierdie dogters as wenners van die toernooi. Daar is 30 doele deur hierdie onoorwonne span aangeteken en slegs 2 doele teen hulle aangeteken. Hierdie span spog ook met Anika Otto – die dogterspeler van die toernooi, asook die dogter wat die meeste doele gedurende die toernooi aangeteken het.

Hoërskool Punt se o.19 B hokkie dogters het ook aan die AJ sportweek deelgeneem. As die enigste B-span wat aan die toernooi deelgeneem het, het hulle hulself goed van hul taak gekwyt. Aan die einde van dag 1 lê die dogters derde en aan die einde van dag 2 lê hulle vierde. Hierdie span eindig die toernooi in die agtste posisie.

Altesaam drie rugbyspanne van Hoërskool Punt het deelgeneem. Die eerste rugbyspan wen twee uit hul drie wedstryde, met ‘n uitstekende telling van 50 – 7 teen HTS Middelburg op die laaste dag. Die o.19 B-span het aan drie wedstryde deelgeneem en het die toernooi onoorwonne afgesluit met baie goeie tellings. Die o.16 A-span het ook deelgeneem. Hulle het gemengde uitslae behaal met een wen, een verloor en een gelyk telling.

Na hierdie toernooi se goeie uitslae heers daar groot opwinding oor die komende sportseisoen vir die Visse.

1ste Hokkie Meisies

1ste Hokkie Seuns

1ste Netbal

1ste Rugby

2de Hokkie Meisies

o.16 Rugby

o.19B Rugby

TagsSport
Previous Article

Hoërskool Durbanville leerders by die Radikale Redenaars

Next Article

Laerskool Menlopark landloop

Share:

Related articles More from author

  • East London and SurroundsEastern CapeHoërskool Ooskus GimnasiumRegional News

    Laerskool Ooskus Gimnasium is ‘n volle nege maande oud en sluit die sportseisoen trots af

    12th September 2024
    By Karien Frans
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool rugby en netbal uitslae

    12th March 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoër Volkskool PotchefstroomNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Sport hoogtepunte vir Hoër Volkskool Potchefstroom

    25th April 2023
    By Karien Frans
  • Kwazulu-NatalMichaelhouse CollegeMidlandsRegional News

    Michaelhouse sports results

    13th March 2023
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool Oos-MootPTA NorthRegional News

    Hoërskool Oos-Moot is baie trots op leerders se sport prestasies

    24th June 2023
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool TygerbergNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Tygerberg veelsydigste Sportvrou en man van die jaar

    1st December 2023
    By Andreneza Damonse

  • Afrikaanse Hoër MeisieskoolGauteng PretoriaPTA Central PTA SouthRegional News

    Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria ruiters presteer

  • Regional News

    Curro Hazeldean Primary School Music Academy

  • Exam papers

    Past exam papers – Grade 5 – Natural Science & Technology

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us