Laerskool Lochnerhof swemmers presteer aan die WCA Intra Distrik Vlak 1 Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Jo Swanepoel, Aidan Sprong en Amé Ligthart het op 26 April by Generations aan WCA Intra Distrik Vlak 1 Kampioenskappe 2025 deelgeneem. Jo Swanepoel het silwer gewen in 100m Borsslag en brons in 100m Rugslag. Aidan Sprong het goud gewen in 25m Rugslag, silwer in 25m Vlinderslag en silwer in 25m Vryslag. Amé Ligthart behaal silwer in 100m rugslag en goud in 50m rugslag vir dogters 12 jaar. Baie geluk! Laerskool Lochnerhof is trots op julle!
![]()










