Laerskool Courtrai swemmers deelnemers van die WP kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Nika Van den Berg (graad 7, 13 Jaar) en Lowen Schabort (graad 5, 11 Jaar) van Laerskool Courtrai het die naweek aan die Swimming WP Championships deelgeneem.
- Nika wen goud in die 50m Rugslag.
Lowen wen die volgende medaljes:
- 50m Borsslag – Goud
- 50m Rugslag – Silwer
- 100m Borsslag – Silwer
![]()










