Twee van Hoërskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap swemspan
ADVERTISEMENT
Twee van Kalahari se swemmers Kimberley Strong en Tiffany Prins, is gekies vir die Noord-Kaap swemspan wat vanaf 18 – 22 April 2024 aan die SA Skole Swemkampioenskappe in Port-Elizabeth gaan deelneem. Alle sterkte met julle voorbereiding die kampioenskappe. Kalahari is ongelooflik trots op hierdie twee swemmers.
![]()










