Laerskool David Brink Kwartaal 2 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Laerskool David Brink Kwartaal 2 hoogtepunte.
Charity
Brinkies participated in REACH FOR A DREAM’S Slipper Day! Every one enjoy this fun day!
Slipper Day 1
Blaartjiekompetisie
Veels geluk aan die wenners van ons eerste trekking vir ons Blaartjiekompetisie.
- Junior: Adin Howars
- Senior: Kgali Nkosi
Juniorwenner Blaartjiekompetisie
Seniorwenner – Blaartjiekompetisie
Biblioteek
‘n Paar van ons leerlinge het die voorreg gehad om die plaaslike biblioteek te besoek op Wêreldboekdag. Twee skrywers het hulle nuwe boeke voorgelees. Brinkies het die dag baie geniet.
Besoek aan die biblioteek 1
Besoek aan die biblioteek 2










