Laerskool Courtrai O.13A netbalspan skitter by Langenhoven-toernooi
ADVERTISEMENT
Die o.13A netbalspan het aan die Langenhoven Netbaltoernooi deelgeneem. Hulle is blootgestel aan uitstekende kompetisie en stap nie net met die plaat weg nie, maar ook met lewenslange herinneringe. Ons is trots op elke dogter wat haar hart uitgespeel het. Hulle het ons skool se waardes so mooi uitgeleef.


















