Hoërskool Diamantveld is trots op hul provinsiale netbalspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Diamantveld dogters wat in die Noord-Kaap Diamant spanne ingesluit is. Hulle gaan aan die All Ages Toernooi in Boksburg deelneem van 24-28 Junie 2023.
o.14
- Mienke van Niekerk
- Kylie du Raan
- Micke Muller
- Miné Kriek
o.15
- Megan Liebenberg
- Hester Jansen
- Jané Coetzee
o.16
- Klarissa Taljaard
- Chené vd Merwe
- Anika vd Merwe
- Charlize vd Merwe
Die volgende dogters is in die Noord-Kaap Diamant spanne ingesluit. Hulle gaan aan die Telkom Nasionale Kampioenskappe van 9-14 Julie 2023 deelneem in Kaapstad.
o.17
- Mari du Raan
- Carmen Louw
- Valmari Faber
- Lara van Niekerk
o.18
- Anliné Brunette
- Amoré Rosant
- Alexa Cox
Gaan maak ons trots!
















