Laerskool Courtrai leerders is opgeneem in onderskeie Boland Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Liam Lang (Barlinka) en Roux de Villiers (IPT) leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die onderskeie Boland hokkiespanne. Beide is graad 7 en 13 jaar oud.










