Laerskool Aliwal-Noord Gr. 1-Sport Aksie ’23
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord Gr. 1-Sport Aksie ’23. Ons het Vrydag die 24ste Maart ‘n gr 1-sportmiddag by Laerskool Aliwal-Noord aangebied.Ons wintersporte: hokkie , netbal en rugby, wat deur Laerskool Aliwal-Noord aangebied is hierdie middag beoefen.Die groot doel van hierdie middag was om die basiese vaardighede en die liefde vir die spel vir ons nuwelinge aan te leer. It was a wonderful afternoon, enjoyed by all! Great fun, even if the players are still small…! Thank you to all the teachers, parents and grandparents who supported this wonderful ACTION ’23!













