Hoërskool Swartland tennis dogters eindig derde uit tien skole by die Agnes Pauw-toernooi
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland eindig derde uit tien skole by die Agnes Pauw-toernooi op Moorreesburg (Vrydag, 9 Februarie tot Saterdag, 10 Februarie). Ons het al ons wedstryde gewen, maar op puntestand derde geëindig. Baie dankie aan me. Madaleen Jordaan wat die dames vergesel het. Ons is verskriklik trots op hierdie dogters!










