Laerskool Aliwal-Noord Alie-raad 2022
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord kondig met trots die leerlingleiers vir 2022 aan:
Hoofseun Jacobus van Pletzen
Hoofdogter Lia van der Westhuizen
Onderhoofseun B.F. Wiese
Onderhoofdogter Lianie Smook
Alie-raad dogters van links na regs
Jedey Janse,Sasha-Leigh Johnson, Emma Labuscagne, Lana Lubbe, Mahle Mzuzu, Mardi Naude, Onalerona Ntsere, Lokhuphila Nxu, Lianie Smook, Lia van der Westhuizen Alie-raad seuns (van regs na links)
Wian Brand, Bakhe Jack, Gary Marx, De Wet Newton, Joshua Stephenson, Asakhe Tsiki, Jacobus van Pletzen, Matthew van Rooyen, Enrique Weitsz, B.F. Wiese
Hoofprefekte 2022
Chrisinda Strauss
B.F. Wiese
Koshuis: Prefekte 2022
Jacobus van Pletzen, B.F. Wiese, Chrisinda Strauss, Joshua Stephenson










