Laer Volkskool kwartaal 1 media prefekte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laer Volkskool leerlinge wat as Media Prefek vir kwartaal 1 verkies is:

Agter: Hugo Lambrechts (Hoofprefek) Middel: Lirie Beneke, Phebe van Jaarveld Voor: Jaqline Swemma, Johanna Erasmus, Kayla Loots, Thando Grootboom
Die bliblioteektye is soos volg:
- Maandag, Woensdag, Vrydag – 2de pouse
- Dinsdae en Donderdae – 13:30 – 15:00 (Die tye kan verander a.g.v. sportverpilgtinge)









