Judoka hou Hoërskool Framesby se naam hoog
ADVERTISEMENT
Ben Bekker het by die Judo Nasionale uitdunne die naweek in Johannesburg ‘n brons medalje in sy gewigsklas van -50 kg en ouerdomsklas verower. Hoërskool Framesby is trots op sy deursettingsvermoë en uithouvermoë. Baie geluk met die pragtige prestasie.










